Eerstens wil ek graag net se dat jou fotos ongelooflike kwaliteit is en dat dit die hoof rede is vir my navrae. Ek wil graag by jou uitvind wat jou kostes is aangaande ‘n trou paket, maar in Dullstroom, Mpumalanga. As jy my kan laat weet sal ek dit ongelooflik baie geniet. Kan nie wag om terug te hoor van u af nie. Geniet die dag verder.
Goeie dag Mnr Vorster.