mia en willem, dit is SULKE mooi fotos, die hele dag is SOOO mooi in die fotos weerspieel!!jul is sooo mooi!!baie baie geluk en geniet die fotos, dis STUNNING, well done:)
Ag, julle is die kleinste twee mensies met die grootste twee harte. Mooiste foto’s, mooiste dag, mooiste alles. Lief vir julle. Wesley, you did an amazing job capturing all the moments that took my breath away.
Ahhhh Wow dis seker een van die Mooiste troues en Couples wat ek al in n langtyd gesien het! Jy het regtig waar die talent om hulle troue op die beste manier moontlik uit tebeeld en so goed die essence vas te vang! Wow Wesley ! Goeie Werk! Stunning Fotos!!!!
gaaaaawwwwwwwwwwwwwd! how amazing is ur work! flip wes, i love love love this wedding! and ur processing is to die for! yum! if u ever need a hand down in ct, u can always gimme a shout! x
Beautiful
O my word!!! Dis stunning! Kan nie wag vir die res van die fotos nie. Mee jy is beautiful… x
Beautiful!! Mia jou rok lyk stunning!
Jy lyk soos ‘n engel en so gelukkig – dis mos hoe dit hoort. Pas mekaar mooi op.
My sus is en lyk soos n PRINSES!! En Willem jy soos n PRINS!! STUNNING!! Liefjulle 2kies!xx
Bitterrrr mooiiiiii!!!!!!! Kan nie wag vir die res nie!!!!!
ONGELOOFLIK MOOI; kan nie wag vir die ander foto’s nie!!!!
Wow Mia… stunning, Awesome, beautiful!!
gooorgeous!!
Baie mooi!!!!!!!!!!! Julle 2 het stunning gelyk!!!!
This dress is to die for! You did so well with the light here, Wes. The couple really contrasts beautifully with the white of the road!
Her dress is to die for! and his tie and suit match perfectly!!! Well done on gorgeous capturing Wesley!!!
Dear Wesley,
Stunning! Like the fact that you capture natural magical moments.
Johan
Mia en Willem!! Dis SOOO mooi!! Ekt nou so lekker gekyk Baie spesiale fotos xx!!
Ek het nou sommer weer en weer gekyk! Mia jy lyk so bitterlik mooi!!
mia en willem, dit is SULKE mooi fotos, die hele dag is SOOO mooi in die fotos weerspieel!!jul is sooo mooi!!baie baie geluk en geniet die fotos, dis STUNNING, well done:)
Stunning foto’s!!!! Was soooo lekker troue!!!
Ek kan met alle eerlikheid se dat dit die mooiste foto’s is wat ek al ooit gesien het! Alles lyk pragtig! Geluk julle!
stunning wedding awesome photos Wes!
Ag, julle is die kleinste twee mensies met die grootste twee harte. Mooiste foto’s, mooiste dag, mooiste alles. Lief vir julle. Wesley, you did an amazing job capturing all the moments that took my breath away.
Absolutely stunning images!!!! Beyond WOW!!!
AMAZING photos Wes – luv the colours! Stunning dress too!
helloee!! awesomeness photos!! luv it and dig it all the way!!!
Ahhhh Wow dis seker een van die Mooiste troues en Couples wat ek al in n langtyd gesien het! Jy het regtig waar die talent om hulle troue op die beste manier moontlik uit tebeeld en so goed die essence vas te vang! Wow Wesley ! Goeie Werk! Stunning Fotos!!!!
gaaaaawwwwwwwwwwwwwd! how amazing is ur work! flip wes, i love love love this wedding! and ur processing is to die for! yum! if u ever need a hand down in ct, u can always gimme a shout! x
Gorgeous photo’s!! Beautiful wedding!
Sensational my friend!!
Willem en Mia, die fotos lyk net so stunning soos jul troue was! So bly ons kon dit met jul deel en Mia jy het darem ma rerig ongelooflik gelyk!
Wow, beautiful pics Wesley! And what a stunning wedding dress!!
beautifully shot wes i love it
Sjoe – dis MOOI!!!!
Pingback: A few features! | South African Wedding Photographer